Koboop Ook Coboop En Kaboep

Ten noordooste van Rehoboth, ong. waar Wortel nou le. Die uitgang -bip se dat dit ‘n plek is, die Ko- is soos Nama =f=ko-b [ =t=kho-b] = 'Knochen' (Rust 1960 DNW 9), by Appleyard 1850 ’koop = 'bone' (HOTT 214). Die 'Beenplek', waarskynlik in die sin van geraamtes, soos in KOUP, KOOS e.d.

About this item

Identifier
1801_SKCPN
Title
Koboop Ook Coboop En Kaboep
Alternative Title
Koboop Ook Coboop En Kaboep
Georeference Sources
K 2819 CD
Relation
k CAUBEB
longitude
19.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 Kaart AG 7146 'Cabous'. Wikar 1779 VRV 15 34 '...over de Nakourisberg gepasseert na de Chabous (de brakke water genaamd)...' Mossop 1935 VRV 15 35 '...the description established the fact that Chabous Ivan Wikar) is the present Coboopfontein. Coboop is a broad valley now choked with red sand...At Coboopfontein there is to-day a brack fountain...Coboop is derived either from Ixubus, lime, or from ǀǀKhowob, a name given to the graves of Heitsi-eibeb...the spelling is in favour of the former explanation.' Van Vreeden 1958 14/4 Mei 1958 28 'Coboop. Plaas nr KEN 720. Dit is ook bekend as Coboopsrivier en Coboopsfontein. Afleiding, Nama Ixubus. kalk...In die benedeloop van die Coboopsrivier is daar kalkneerslae...’n Besoek aan Coboopsfontein laat geen twyfel dat die oorsprong van die naam IXubus is nie...' Van Vreeden 1961 Oorsprong 229 '... Wikar...beklemtoon ‘de brakke water' as 'n verklaring. Wikar wou bes moontlik =f=ob-ǀous skrywe (Nama ^ob = sout, ǀous = fontein)...' Forbes 1965 PTSA 105 'He [Gordon] continued...to his Cabous, now Koboop'.
Description
afr Ten noordooste van Rehoboth, ong. waar Wortel nou le. Die uitgang -bip se dat dit ‘n plek is, die Ko- is soos Nama =f=ko-b [ =t=kho-b] = 'Knochen' (Rust 1960 DNW 9), by Appleyard 1850 ’koop = 'bone' (HOTT 214). Die 'Beenplek', waarskynlik in die sin van geraamtes, soos in KOUP, KOOS e.d.
page start
726

Item sets