Keimas

In Nama tans te spel as Kai-khoe-ǃkhaes, die 'Oumensplek'. Indien as plek- of plaasnaam bedoel, dan nie as sodanig herkenbaar in ons lyste teruggevind nie.

About this item

Identifier
1657_SKCPN
Title
Keimas
Alternative Title
Keimas
Georeference Sources
S 2819 CC
longitude
19.125
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kaimas', bron. Hayes JH 1973 Boer Vraelys 'Keimas, plaas nr 99, dist. Karasburg, ten ooste van dorp, 16 km van Oranjeriv. Beteken ‘Vuurstaan’, van tjai = vuur, maas = staan: uitgespreek Kaimas en nie Keimas nie, met klap. So genoem omrede 'n groot swart kop net bokant die plaas wat vertoon soos ’n swart kol. Ou Namas beweer die naam beteken ‘Uitgebrande vuur’.
Description
afr In Nama tans te spel as Kai-khoe-ǃkhaes, die 'Oumensplek'. Indien as plek- of plaasnaam bedoel, dan nie as sodanig herkenbaar in ons lyste teruggevind nie.
page start
683

Item sets