ǀKhawis

Die woord vir reen kom vroeg in Ou-Kaaps voor in wisselende spelling. Vir Kora gee Burchell 1812 dit op as ǀkavi-, en gedevelariseer heet dit in Nama ǀawi-b. Die t- in die plaasnaam verteenwoordig die suigkonsonant. Die -s sal lokatiewe funksie he, die 'Reenplek'. Dit is nogtans goed moontlik dat die naam soos bv. KABIB 2416/2417 verklaar moet word, nl. as 'Steekgrasplek'.

About this item

Identifier
1429_SKCPN
Title
ǀKhawis
Alternative Title
Kabis; Kabis(Kop)
Georeference Sources
K 2818 DC; K 2818 CD
longitude
18.625
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhawis**
ǀKhawis
Source
afr Knudsen 1842 Reisen Moritz 29/4 141 'Kawib'. Mossop 1935 VRV 15 kaart agterin 'Kabis (ǀabi = steekgras)'. Roussouw C de W 1973 Vraelys 'Kabis, plaas ong. 160 km noordoos van Springbok en grens aan die Oranjerivier en Guadom. Beteken ‘Steekgras (Aristida sp.)\ 'n eenjarige grassoort'.
Description
afr Die woord vir reen kom vroeg in Ou-Kaaps voor in wisselende spelling. Vir Kora gee Burchell 1812 dit op as ǀkavi-, en gedevelariseer heet dit in Nama ǀawi-b. Die t- in die plaasnaam verteenwoordig die suigkonsonant. Die -s sal lokatiewe funksie he, die 'Reenplek'. Dit is nogtans goed moontlik dat die naam soos bv. KABIB 2416/2417 verklaar moet word, nl. as 'Steekgrasplek'.
page start
604

Item sets