ǃGauǁgamas

Miskien gelyk te stel met Nama ǀǀgau-s = 'Werft' (Rust 1960 DNW 73), d.i. verblyfplek, vir die eerste lid, met ’n stemlose anlaut k- teenoor die huidige g-; die -si- is lokatief, die fern. sing, -s meer bepaald vir 'n fontein. Die middelste lettergreep kan wees soos Nama ma = staan, bly, as lokatiefversterking. Le in distrik Luderitz (kaart van Landmeter-generaal 1972).

About this item

Identifier
1919_SKCPN
Title
ǃGauǁgamas
Alternative Title
Koungama
Georeference Sources
K 2818 DC
longitude
18.625
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃGauǀǀgamas**
ǃGauǁgamas
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 30-2 'Met boovengemeld...Zandveltsvolk zijn wy nu op reys gegaan, en tot na Koungama getrokken...' Ibid. 194. Mossop 1935 VRV 15 vn 21. 'Nama: ǃGou-ǀǀgama (cross-over water), probably the place...now called Martin and Krapohl Islands'.
Description
afr Miskien gelyk te stel met Nama ǀǀgau-s = 'Werft' (Rust 1960 DNW 73), d.i. verblyfplek, vir die eerste lid, met ’n stemlose anlaut k- teenoor die huidige g-; die -si- is lokatief, die fern. sing, -s meer bepaald vir 'n fontein. Die middelste lettergreep kan wees soos Nama ma = staan, bly, as lokatiefversterking. Le in distrik Luderitz (kaart van Landmeter-generaal 1972).
page start
772

Item sets