Hunitsamas

Nama Ihuni = geel (hieroor geen twyfel nie), en ^noa-b = 'Fleck' (Rust I960 DNW 22), naas =f=hou-b = 'der Flecken' (Kr.-R. 1969 NW 195), sodat die 'lap' te verstaan is as 'n 'kol', ’n geel vlek, bv. 'n lap borne of gras of 'n stuk bodem. Oor die feit van vertaling van die inlandse naam met 'Geellap' kan daar uit die aangehaalde bronne geen twyfel bestaan nie, al sluit dit in die tweede lid foneties nie altyd bevredigend nie. Die inlandse naam het verdwyn. In distrik Keetmanshoop is met die juiste koordinate twee plase Gellap Ost nr 3 en Gellap West nr 4, volgens Adressbuch 1939 341, en die landkaart 1972. Hahn se spelwyse van die slotkomponent het, behalwe by Kiepert, geen navolging gevind nie.

About this item

Identifier
1379_SKCPN
Title
Hunitsamas
Alternative Title
Hunitsamas
Georeference Sources
K 2818 CD
longitude
18.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Hunitsamas', koordinate soos hierbo. Mossop 1935 VRV 15 kaart agterin 'Hounitsamas'.
Description
afr Nama Ihuni = geel (hieroor geen twyfel nie), en ^noa-b = 'Fleck' (Rust I960 DNW 22), naas =f=hou-b = 'der Flecken' (Kr.-R. 1969 NW 195), sodat die 'lap' te verstaan is as 'n 'kol', ’n geel vlek, bv. 'n lap borne of gras of 'n stuk bodem. Oor die feit van vertaling van die inlandse naam met 'Geellap' kan daar uit die aangehaalde bronne geen twyfel bestaan nie, al sluit dit in die tweede lid foneties nie altyd bevredigend nie. Die inlandse naam het verdwyn. In distrik Keetmanshoop is met die juiste koordinate twee plase Gellap Ost nr 3 en Gellap West nr 4, volgens Adressbuch 1939 341, en die landkaart 1972. Hahn se spelwyse van die slotkomponent het, behalwe by Kiepert, geen navolging gevind nie.
page start
587

Item sets