Hamneries, Hommaries, Homnaries

Die nodige oor die betekenis hierbo gese. Die tweevoud van die skaamlippe (ǀham = clitoris) is ǀhamgura, by ǀham = wegsteek, toedek. Mnr P van Heerde van Springbok skryf nog dat 'Tinkel Kotze' aan horn vertel het dat Spektakel 'n ander naam bygekry het. As die Cape Copper Co. nie met ingevoerde mense uit Cornwall kon regkom nie, is hulle na Spektakel gestuur i.p.v. na 'Home', vandaar dat die plek die naam van Siberia gekry het. Spektakel ver- taal nie die ou naam nie en tog hou hy dit in herinnering.

About this item

Identifier
1169_SKCPN
Title
Hamneries, Hommaries, Homnaries
Alternative Title
Hamneries, Hommaries, Homnaries
Georeference Sources
K 2818 CC
Relation
k HENKRIES
longitude
18.125
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 kaart AG 7146 'Hamneries'. Ibid, ms 2 87 '...van zyn onderste plaats gekomen. Dese hiet Goedouw en de onderste Hommaries'. Ibid, ms 5 123 'homnaries twee mylen bewesten de goedows'. Hahn Th 1901 Collectanea 45 'Wechsel von N und R im Hottentot- tischen... ǃHomǃnaris corrumpirt zu Henkries, Ortsname in Klein Buschmannsland...'
Description
afr Die nodige oor die betekenis hierbo gese. Die tweevoud van die skaamlippe (ǀham = clitoris) is ǀhamgura, by ǀham = wegsteek, toedek. Mnr P van Heerde van Springbok skryf nog dat 'Tinkel Kotze' aan horn vertel het dat Spektakel 'n ander naam bygekry het. As die Cape Copper Co. nie met ingevoerde mense uit Cornwall kon regkom nie, is hulle na Spektakel gestuur i.p.v. na 'Home', vandaar dat die plek die naam van Siberia gekry het. Spektakel ver- taal nie die ou naam nie en tog hou hy dit in herinnering.
page start
514

Item sets