Kobie(Fontein), Kobis(Fontein)

The fountain is (or is it of Kobi- and his Namaǃ Kho- What 'lime' means (Rest 1960 DNW 34) and directly join the Afrikaans place name Kalkfontein, making it very acceptable that the guy, now disappeared is to understand Kobis (fountain) as Lime And prepare the way for nation mitigation, viz. to make a personal name Kobie from the Khoekhoense name.

About this item

Identifier
4182_SKCPN
Title
Kobie(Fontein), Kobis(Fontein)
Alternative Title
Kobie(Fontein), Kobis(Fontein)
Georeference Sources
K 2817 CD
longitude
17.375
latitude
-28.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Census card 1891 'Kobis Fountain'. Veillet S.J. Map 'Kobie Fontein'
afr Sensuskaart 1891 'Kobis Fontein'. Veillet s.j. kaart 'Kobie Fontein'
Description
eng The fountain is (or is it of Kobi- and his Namaǃ Kho- What 'lime' means (Rest 1960 DNW 34) and directly join the Afrikaans place name Kalkfontein, making it very acceptable that the guy, now disappeared is to understand Kobis (fountain) as Lime And prepare the way for nation mitigation, viz. to make a personal name Kobie from the Khoekhoense name.
afr Die fontein le in (of is dit aan?) die 'T.Cowiep', dit is die Kowieprivier. Die naam van die foniein het verdwyn. Wes van horn op die ou kaarte le 'Kalk Fontein'. Die ooreenstemming tussen die Ko- van Kobi- en sy Nama ǃkho- wat 'kalk' beteken (Rust 1960 DNW 34) en regstreeks aan- sluit by die Afrikaanse pleknaam Kalkfontein, maak dit baie aanneemlik dat die ou, nou verdwene naam Kobis(fontein) te verstaan is as Kalk(fon- tein). Die -bi- is ’n lokativerende element, die -s van die fern. sing, se dat dit hier bepaaldelik 'n fonteinnaam is. Die -s val weg in die vorm Ko- bie(fontein) en berei die weg voor vir volksetimologiese afdwaling, nl. om van die Khoekhoense naam ’n persoonsnaam Kobie te maak.
page start
530

Item sets