ǂNūǂgoaes

Hierdie drie verteenwoordigende name uit APN 1951 152 is gekies as samestellinge waarvan ’n bestanddeel die lid Hottentots- is. Hierdie lid is van oorsprong Khoekhoens. Sy oudste tot dusver bekende dokumentasie is uit 1620, dan in die vorm Hautitou (gebruik deur A de Beaulieu, en dus volgens die Franse spelstelsel uit te spreek). Dan verskyn dit in 1623 by die Yslander Jon Olafsson as 'Hottentot'. Dr R Raven-Hart het deur die hoofargivaris van Reikjavik laat vasstel dat die vorm in die oorspronklike Deens van Olafsson se manuskrip inderdaad is soos dit in Phillpotts se vertaling in Engels staan, nl. 'Hottentot'. Die naam het allerlei wisselvorme in die vroee optekeninge gehad. Dit was die formule wat die Khoekhoen gebruik het as hulle dans. Later het die woord van die danslied oorgegaan op die dansers, 'hottentot' het geword 'Hottentot'. Vgl. verder Hoofstuk III.

About this item

Identifier
1344_SKCPN
Title
ǂNūǂgoaes
Alternative Title
Hougay
Georeference Sources
K 2819 D
Relation
k HONGAIS
longitude
19.75
latitude
-28.75
Measurement Accuracy
25 km radius
Notes about Name
nou Onder-Swartmodder
Name in Khoekhoe or Nama
╪Nū╪goaes**
ǂNūǂgoaes
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 48 '...wy...trokken van Kaykoop na Hougay...'
Description
afr Hierdie drie verteenwoordigende name uit APN 1951 152 is gekies as samestellinge waarvan ’n bestanddeel die lid Hottentots- is. Hierdie lid is van oorsprong Khoekhoens. Sy oudste tot dusver bekende dokumentasie is uit 1620, dan in die vorm Hautitou (gebruik deur A de Beaulieu, en dus volgens die Franse spelstelsel uit te spreek). Dan verskyn dit in 1623 by die Yslander Jon Olafsson as 'Hottentot'. Dr R Raven-Hart het deur die hoofargivaris van Reikjavik laat vasstel dat die vorm in die oorspronklike Deens van Olafsson se manuskrip inderdaad is soos dit in Phillpotts se vertaling in Engels staan, nl. 'Hottentot'. Die naam het allerlei wisselvorme in die vroee optekeninge gehad. Dit was die formule wat die Khoekhoen gebruik het as hulle dans. Later het die woord van die danslied oorgegaan op die dansers, 'hottentot' het geword 'Hottentot'. Vgl. verder Hoofstuk III.
page start
573

Item sets