Hongais

ǀǀHamǃus is vir 1857 wel tikfout vir wat daarna orals met -o- gespel word. Blykbaar was die bronnaam aan die verdwyn teen 1904. Dit verskyn nie as plaasnaam in die beskikbare Adressbticher nie. Die afleiding soos by Kroenlein, ook in Kr.-R. 1969 NW 188, met ǃu-s = voorkop, en ǀǀhom = 'mit einem Stein abhauen, zerhauen', die 'Plek (-s) wat lyk soos die voorkop (ǃu-) wat met 'n klip af- of ingeslaan is (ǀǀhom)', 'gestenig is', of '...waar die voorkop ingeslaan is'.

About this item

Identifier
1323_SKCPN
Title
Hongais
Alternative Title
Hongais
Georeference Sources
K 2819 D
Relation
k HOUGAY
longitude
19.75
latitude
-28.75
Measurement Accuracy
25 km radius
Source
afr Skead CJ 1973 Gazetteer 125 'Lower Swart Modder, Kenhardt, C. 2848/1945. Synlonymyl Hougay; Hongais; Onder Swart Modder'.
Description
afr ǀǀHamǃus is vir 1857 wel tikfout vir wat daarna orals met -o- gespel word. Blykbaar was die bronnaam aan die verdwyn teen 1904. Dit verskyn nie as plaasnaam in die beskikbare Adressbticher nie. Die afleiding soos by Kroenlein, ook in Kr.-R. 1969 NW 188, met ǃu-s = voorkop, en ǀǀhom = 'mit einem Stein abhauen, zerhauen', die 'Plek (-s) wat lyk soos die voorkop (ǃu-) wat met 'n klip af- of ingeslaan is (ǀǀhom)', 'gestenig is', of '...waar die voorkop ingeslaan is'.
page start
569

Item sets