Knorros

In die buurt van die Warmbad, SWA; dieselfde woord kom ook voor in Dubbee Knabies, 'the place of the Dubbee or tamarisk trees', kyk DABIGABIS. Wel te identifiseer met Nama ^ga-b, met nasalering van die klinker, en volgens toon betekenende o.a. 'Ingang', 'Krans', 'Kloof’, 'Graafwaterkolk', dus: 'Puts of steil kranse,' plus uitgang -(b)is vir 'plek'. In Knabies is die nasale vokaal dan verwesenlik as (k)n-.

About this item

Identifier
1772_SKCPN
Title
Knorros
Alternative Title
Knorros
Georeference Sources
K 2821 DB
longitude
21.875
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Agterkop
Source
afr Engelbrecht SJ 1925 Hg 29 5 1925 31 'In die laaste jare is daar al baie van die plaasname verdoop, en party ook letterlik vertaal in Afrikaans...Knorros is nou vertaal in...Agterkop'.
Description
afr In die buurt van die Warmbad, SWA; dieselfde woord kom ook voor in Dubbee Knabies, 'the place of the Dubbee or tamarisk trees', kyk DABIGABIS. Wel te identifiseer met Nama ^ga-b, met nasalering van die klinker, en volgens toon betekenende o.a. 'Ingang', 'Krans', 'Kloof’, 'Graafwaterkolk', dus: 'Puts of steil kranse,' plus uitgang -(b)is vir 'plek'. In Knabies is die nasale vokaal dan verwesenlik as (k)n-.
page start
717

Item sets