ǀKhawis

Rivier en plaas se naam van Nama ǀkawi- = 'Stechgras' (Rust 1960 DNW 28), 'n sp. Aristida (Smith 1966 CNSAP 435), nou gespel ǀkhawi-.

About this item

Identifier
1427_SKCPN
Title
ǀKhawis
Alternative Title
Kabies
Georeference Sources
B 2820 DB
longitude
20.875
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhawis**
ǀKhawis
Source
afr Veillet s.j. [189171 kaart 'Tkabies'. PNK 1951 'Tkabies'. Ou naam van plaas in distrik Keimoes ongeveer 6 km verder op oewer van Oranjerivier. Word voorgestel as naam van stasie i.p.v. bestaande naam Boomplaats, op trajek Upington-Kakamas. Posmeester van Keimoes wat die vorm ingevul het, deel verder mee: 'Tkabies is the Hottentot word for the place, it means rain'. PNK keur die spelling Kabies goed, sodat die naam van die plaas en van die stasie verskillend gespel word.
Description
afr Rivier en plaas se naam van Nama ǀkawi- = 'Stechgras' (Rust 1960 DNW 28), 'n sp. Aristida (Smith 1966 CNSAP 435), nou gespel ǀkhawi-.
page start
603

Item sets