ǀGaōsas

Volgens die suigkonsonant by Hahn is die hoofelement die ǀǀk(h)ou-boom, die Pappea schumanniana, wat hier volop (-xa-) was binne-in (ǃna) die rivier by 'n bron (-s), die 'Kouboomryke plek/bron in die rivier'. Denkbaar is ook die ǀǀkhau-b, volgens Ponnighaus 1931 Joernaal 6 12 die Euphorbia Dinteri Brgr., waarvoor hy as volksnaam voorstel die 'Kandelaber-Wolfsmilch'. Die 'rivier' is hier die Bakrivier.

About this item

Identifier
1722_SKCPN
Title
ǀGaōsas
Alternative Title
Khousas
Georeference Sources
K 2820 DB
longitude
20.875
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀGaōsas**
ǀGaōsas
Source
afr Mossop 1935 VRV 15 6-7 by Wikar 'Buffelskop, marked upon his (Wikar's) map..., identified as the kopje at Eenduin (Enkeleduin), whose krantzes resemble the buttressed and curving horns of a buffalo...now nameless. It is probably not a mere coincidence that the adjacent farm is to this day called Khousas, a name like Koussie, derived from ǀgaob, buffalo'.
Description
afr Volgens die suigkonsonant by Hahn is die hoofelement die ǀǀk(h)ou-boom, die Pappea schumanniana, wat hier volop (-xa-) was binne-in (ǃna) die rivier by 'n bron (-s), die 'Kouboomryke plek/bron in die rivier'. Denkbaar is ook die ǀǀkhau-b, volgens Ponnighaus 1931 Joernaal 6 12 die Euphorbia Dinteri Brgr., waarvoor hy as volksnaam voorstel die 'Kandelaber-Wolfsmilch'. Die 'rivier' is hier die Bakrivier.
page start
709

Item sets