Koeninganib

Op Topo-kadastrale kaart 1969 vel 3324 Port Elizabeth kom voor 'Koene Laaghte', plaas nr Wlm. Q. 1-16 op 3324 AC/AD, en op 3323 BB/3324 AA plaas 'Koene Kraal' nr Jan. Q. 1-4, onderskeidelik in die aangrensende dis- trikte Steytlerville en Jansenville. 'Koene Kraal' verskyn op Topografiese kaart 3324 as 'Koeniekraal'. Die eerste lid 'Koene' wek die indruk dat dit ’n Afrikaanse of Nederlandse woord is. Ons meen dit is verkeerd. Die betrokke woord is die Khoekhoense Ikhuni, vir die Rhus undulata. wat in Afrikaans oorgegaan het as koeniebos. Ook die wisseluitspraak van die eerste lid as 'Koenie-' het niks met die persoonsname te doen nie, die ooreenkoms is bloot toevallig. Kyk verder KOENIE(KLOOF)...

About this item

Identifier
1826_SKCPN
Title
Koeninganib
Alternative Title
Koeninganib
Georeference Sources
K 2820 DB/DD
longitude
20.875
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Vaalhoek
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 130 'Den 21 na Koeninganib of Olievenhoek; hier is caree olieven en rozijntjeshout, zo mooy als men ’t verlangen wil...'
Description
afr Op Topo-kadastrale kaart 1969 vel 3324 Port Elizabeth kom voor 'Koene Laaghte', plaas nr Wlm. Q. 1-16 op 3324 AC/AD, en op 3323 BB/3324 AA plaas 'Koene Kraal' nr Jan. Q. 1-4, onderskeidelik in die aangrensende dis- trikte Steytlerville en Jansenville. 'Koene Kraal' verskyn op Topografiese kaart 3324 as 'Koeniekraal'. Die eerste lid 'Koene' wek die indruk dat dit ’n Afrikaanse of Nederlandse woord is. Ons meen dit is verkeerd. Die betrokke woord is die Khoekhoense Ikhuni, vir die Rhus undulata. wat in Afrikaans oorgegaan het as koeniebos. Ook die wisseluitspraak van die eerste lid as 'Koenie-' het niks met die persoonsname te doen nie, die ooreenkoms is bloot toevallig. Kyk verder KOENIE(KLOOF)...
page start
737

Item sets