Kousas

Dit is plaas Nam. Q. 7-37 noordwes van Kourkam. Die betekenis sluit klaarblyklik aan by die van KOURKAM alwaar, d.w.s. soos Nama ǀǀguru- = kieselsteentjies, gruisklippies, met die hibridiese Nederlandse diminutiefuitgang hier, n.a.v. die gruis daar.

About this item

Identifier
1929_SKCPN
Title
Kousas
Alternative Title
Kousas
Georeference Sources
K 2820 DB
longitude
20.875
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
vroeër ook genoem Buffelskop
Source
afr [Wikar 1779 VRV 15 kaart 192 'Buffelskop'.] Mossop 1935 VRV 15 6-7 'Buffelskop...see Wikar’s map...resemble[s] the buttressed and curving horns of a buffalo...It is probably not a mere coincidence that the adjacent farm is to this day called Kousas...derived from ǀGaob, buffalo'.
Description
afr Dit is plaas Nam. Q. 7-37 noordwes van Kourkam. Die betekenis sluit klaarblyklik aan by die van KOURKAM alwaar, d.w.s. soos Nama ǀǀguru- = kieselsteentjies, gruisklippies, met die hibridiese Nederlandse diminutiefuitgang hier, n.a.v. die gruis daar.
page start
778

Item sets