Kamkao

Graadvierkant afgelei. Blykbaar 'n vesting of verhewenheid. Dr Vedder se skryfwyse van Kamkam bring as betekenis na vore Nama ǀǀgam-ǀǀgam = bekruip (Kr.-R. 1969 NW 79), anders sou mens kon oorweeg het ǃGam-ǀgams = 'Moordwater', soos deur FK Krenz 1976 Boer Aantekening aan die hand gedoen is. Dit kom nie as plaasnaam in ons lyste voor nie.

About this item

Identifier
1502_SKCPN
Title
Kamkao
Alternative Title
Kamkao
Georeference Sources
K 2820 DA by uitmonding
Relation
k KAMMAGHAAP
longitude
20.625
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding (ou naam vir Hartbeesrivier)
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 128 'De plaats waar wy door de rivier gegaan zijn legt circa 2 uur onderkant van de Hartebeestrivier of Kamkao, waar dat die in de groote rivier inkomt'.
Description
afr Graadvierkant afgelei. Blykbaar 'n vesting of verhewenheid. Dr Vedder se skryfwyse van Kamkam bring as betekenis na vore Nama ǀǀgam-ǀǀgam = bekruip (Kr.-R. 1969 NW 79), anders sou mens kon oorweeg het ǃGam-ǀgams = 'Moordwater', soos deur FK Krenz 1976 Boer Aantekening aan die hand gedoen is. Dit kom nie as plaasnaam in ons lyste voor nie.
page start
628

Item sets