Koekabassi

Die bestanddele is hiervolgens soos Nama 11khu-gu = doringbome (ml. mv.), 'n sp. Acacia, en ’n lid -koep waarvan ons nie seker is nie, miskien soos Nama ǃgoa- - laagte/leegte? 'Doringboomlaagte'? Dit is plaas B 1261/1894, dist. Gordonia. Koegoekoep-Wes le suidwes van Koegoekoep (Topografiese reeks 1976 vel 2820 Upington).

About this item

Identifier
1816_SKCPN
Title
Koekabassi
Alternative Title
Koekabassi
Georeference Sources
K 2820 CB
longitude
20.375
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Gordon 1779 2 29 '...arriveerden...aan het graafwatertje koekabassi...een halfuur van de waterval daar lang van gehoord had...' Dies., op kaart nr 3 'Koekebassi'.
Description
afr Die bestanddele is hiervolgens soos Nama 11khu-gu = doringbome (ml. mv.), 'n sp. Acacia, en ’n lid -koep waarvan ons nie seker is nie, miskien soos Nama ǃgoa- - laagte/leegte? 'Doringboomlaagte'? Dit is plaas B 1261/1894, dist. Gordonia. Koegoekoep-Wes le suidwes van Koegoekoep (Topografiese reeks 1976 vel 2820 Upington).
page start
733

Item sets