Heidsab

Lê reg suid van Gibeon en net noord van die Klein-Broekaros, nie te verwar met ander plekke met die naam Vaalgras of Fahlgras nie. Nama ǀhei, ook ǀhai = vaal; 'gras' is ǀga-s, vgl. die gelykbetekenende HAIGAS en HEIGASEB, sodat die lid -a-s afwyk en miskien te beoordeel is as ’n gedevelariseerde uitspraak van ǀga-s. Die opgawe by Sprigade-Moisel laat immers geen twyfel dat die -as te vertaal is met 'gras' nie.

About this item

Identifier
1245_SKCPN
Title
Heidsab
Alternative Title
Heidsab
Georeference Sources
K 2820 CA
longitude
20.125
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding
Source
afr Papst H 1894 Quellen '...der 2 Tagereisen von hier [Rietfontein] gelegene Malopo (in seinem sudlichcn Lauf Heidsab genannt) ist iiber seine Ufer getreten'.
Description
afr Lê reg suid van Gibeon en net noord van die Klein-Broekaros, nie te verwar met ander plekke met die naam Vaalgras of Fahlgras nie. Nama ǀhei, ook ǀhai = vaal; 'gras' is ǀga-s, vgl. die gelykbetekenende HAIGAS en HEIGASEB, sodat die lid -a-s afwyk en miskien te beoordeel is as ’n gedevelariseerde uitspraak van ǀga-s. Die opgawe by Sprigade-Moisel laat immers geen twyfel dat die -as te vertaal is met 'gras' nie.
page start
542

Item sets