Keimas(Mund), Keimas(Rivier)

Net bokant die huidige Rehoboth, volgens Alexander gelee in 'one of the finest plains I had seen in Africa...' Die Kei- is hier nie, soos meestal verklaar, te verbind met gei [kai] = groot nie, maar met jjgei-si [ǀǀgaisi] = 'hasslich, abscheulich' (Kr.-R. 1969 NW 106, by ǀǀgei-s = haat). Die kuru- (met die -p as lokatief fungerend) is gelyk te stel met ^guru = 'erster in d. Reihe' (Rust 1960 DNW 19), die geheel: die 'Plek (-p) van die eerste (-kuru i.e. =)=guru) lelike (ǀǀgeisi) rivier'. Dit is, soos opgemerk is, ’n vreemde naam.

About this item

Identifier
1658_SKCPN
Title
Keimas(Mund), Keimas(Rivier)
Alternative Title
Keimas(Mund), Keimas(Rivier)
Georeference Sources
S 2819 CA/CC
longitude
19.125
latitude
-28.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Adressbuch 1939 459 'Keimasmund = Rooimund', plaas nr 98. Topo-kadastrale reeks 1967 vel 2818 Warmbad 'Keimasrivier', 'Rooimond- drif'.
Description
afr Net bokant die huidige Rehoboth, volgens Alexander gelee in 'one of the finest plains I had seen in Africa...' Die Kei- is hier nie, soos meestal verklaar, te verbind met gei [kai] = groot nie, maar met jjgei-si [ǀǀgaisi] = 'hasslich, abscheulich' (Kr.-R. 1969 NW 106, by ǀǀgei-s = haat). Die kuru- (met die -p as lokatief fungerend) is gelyk te stel met ^guru = 'erster in d. Reihe' (Rust 1960 DNW 19), die geheel: die 'Plek (-p) van die eerste (-kuru i.e. =)=guru) lelike (ǀǀgeisi) rivier'. Dit is, soos opgemerk is, ’n vreemde naam.
page start
684

Item sets