Keiseab

Net op die volgende bladsy van sy ms. onder die hoof 'Enige hottentots woorden' kom daar voor 'tKein tCoeba ti' vir 'is mooy weer', nou met ’n t- vooraan vir ’n suigklap i.p.v. die twee aksenttekens daarbo. Dit is nie goed uit te maak of die tweede woord presies cammas is of 'camas of 'cannas nie, waarskynlik die tweede. In Nama sou dit kon lees ' ǃgai-ǀǀgams', d.i. die 'Plek van goeie (lekker) water'. In Gordon se 'keina is die nasale vokaal gerealiseer as ’n nasale konsonant, die n, sodat sy kein- ooreenstem met ǃkai, d.i. ǃgae. Die wisseling k- en g- (asem/stem) is in ou geskrifte normaal, vgl. 5 A 3. Krenz FK 1976 Boer Aantekening ken die vorm vir 'mooi' as [geina, soos by Gordon. Opvallend dat ons Verkeerdevlei vroeer die mooi naam van 'Mooiwater' of 'Mooivlei' gehad hetǃ Die vlei le in die distrik Ceres.

About this item

Identifier
1665_SKCPN
Title
Keiseab
Alternative Title
Keiseab
Georeference Sources
O 2826
longitude
26.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Sandrivier
Source
afr Maingard 1934 SAJS 31 142 'It is also confirmed by the name of the historic Sand River in the Free State, ǀǀKeise-lab, as given by my Korana informants, lab here meaning 'spruit'.'
Description
afr Net op die volgende bladsy van sy ms. onder die hoof 'Enige hottentots woorden' kom daar voor 'tKein tCoeba ti' vir 'is mooy weer', nou met ’n t- vooraan vir ’n suigklap i.p.v. die twee aksenttekens daarbo. Dit is nie goed uit te maak of die tweede woord presies cammas is of 'camas of 'cannas nie, waarskynlik die tweede. In Nama sou dit kon lees ' ǃgai-ǀǀgams', d.i. die 'Plek van goeie (lekker) water'. In Gordon se 'keina is die nasale vokaal gerealiseer as ’n nasale konsonant, die n, sodat sy kein- ooreenstem met ǃkai, d.i. ǃgae. Die wisseling k- en g- (asem/stem) is in ou geskrifte normaal, vgl. 5 A 3. Krenz FK 1976 Boer Aantekening ken die vorm vir 'mooi' as [geina, soos by Gordon. Opvallend dat ons Verkeerdevlei vroeer die mooi naam van 'Mooiwater' of 'Mooivlei' gehad hetǃ Die vlei le in die distrik Ceres.
page start
687

Item sets