ǁKharab

Vandag Steinkopf. Die Afrikaanse naam B(i)esondermeid is die vertaling wat Kharakhoes verdring het en later op sy beurt vervang is, besonderhede oor die betekenis by Schultze. Die grondslag van die verhaal het verlore gegaan, daarom die verskillende poetiserings by bv. Laidler en Pettman, en onder die inskrywing TARAKHOIS noem P van Heerde nog ander. Oor die naamsverwisselings kyk o.a. in SESA s.v. Steinkopf.

About this item

Identifier
1553_SKCPN
Title
ǁKharab
Alternative Title
Karap(Puts) Ook Karaap, Karap(Pan)
Georeference Sources
K 2823
longitude
23.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKharab**
ǁKharab
Source
afr Van Vreeden 1965 TVV 21/4 Okt. 1965 27 'Karap-puts. Op kaarte en in geskrifte ook: Karaap en Karapan (Karappan); Karapan en Karaap tans onbekend. Kora Ihorob, kalk; Griekwa Ikorop...Karap-puts = kalkputs'. Dies. 1961 Oorsprong 366 'Ong. 20 myl N.O. van Griekwastad'.
Description
afr Vandag Steinkopf. Die Afrikaanse naam B(i)esondermeid is die vertaling wat Kharakhoes verdring het en later op sy beurt vervang is, besonderhede oor die betekenis by Schultze. Die grondslag van die verhaal het verlore gegaan, daarom die verskillende poetiserings by bv. Laidler en Pettman, en onder die inskrywing TARAKHOIS noem P van Heerde nog ander. Oor die naamsverwisselings kyk o.a. in SESA s.v. Steinkopf.
page start
647

Item sets