Keighaap

Die afleiding van Smith en Van Vreeden ongetwyfeld die juiste, nl. kai = groot, en ook die van dr Kriel vir sover hy die eerste lid (blykbaar met suigkonsonant) vereenselwig met Nama ǀgai = groot, eintlik sterk, in Ou- Kaaps kei. Die debee- (by dr Kriel met -a- voor die -bee-) is verswakte uitspraak van dabee, Nama dawe-, vir die Tamarix usneoides (Smith 196); die -s te waardeer as ’n lokatief, die naam dan 'Die plek van die Groot- Tamariskboom', ook genoem die 'Abiekwa-' en 'Abiekwasgeelhout- boom'. Dieselfde verklaring ontvang van GFTerblanche 1974 Bourekenaar Vraelys. Hy se dat Keidebees sedert 1884 deel is van die dorpsmeent Upington.

About this item

Identifier
1646_SKCPN
Title
Keighaap
Alternative Title
Keighaap
Georeference Sources
K 2822
longitude
22.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam vir Langeberg
Source
afr Van Vreeden 1965 TVV 21 Okt. 1965 28 'Kei-Ghaap. Griekwanaam vir die Langeberge (dist. Hay). Griekwa kei = groot; =f=hap = platberg...' [Dieselfde verklaring gee dr Van Vreeden in TVV 10 Mei 1954 18.]
Description
afr Die afleiding van Smith en Van Vreeden ongetwyfeld die juiste, nl. kai = groot, en ook die van dr Kriel vir sover hy die eerste lid (blykbaar met suigkonsonant) vereenselwig met Nama ǀgai = groot, eintlik sterk, in Ou- Kaaps kei. Die debee- (by dr Kriel met -a- voor die -bee-) is verswakte uitspraak van dabee, Nama dawe-, vir die Tamarix usneoides (Smith 196); die -s te waardeer as ’n lokatief, die naam dan 'Die plek van die Groot- Tamariskboom', ook genoem die 'Abiekwa-' en 'Abiekwasgeelhout- boom'. Dieselfde verklaring ontvang van GFTerblanche 1974 Bourekenaar Vraelys. Hy se dat Keidebees sedert 1884 deel is van die dorpsmeent Upington.
page start
681

Item sets