ǃKaiǃâb

Naam van ’n plek aan die boloop van ’n stroom wat die Oranjerivier van die suide uit binneloop oos van Prieska, en van ’n poort in die Doringberge. Volgens klankbousel te verstaan as kei- [kai-] = groot, en ǀǀgam-s = water, bv. pan, sodat die huidige Nama-anlaute by g-ams en gei (ou spelling) stemloos geword het tot k- (5 A 3). 'Grootwater'.

About this item

Identifier
1652_SKCPN
Title
ǃKaiǃâb
Alternative Title
Keikap
Georeference Sources
S 2820
longitude
20.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKaiǃâb**
ǃKaiǃâb
Source
afr Alexander JE 1836 EDIA 1 207 '...we off-saddled in the bed of the Kei Kap (Witch R.), whose course is past Africaner’s kraal to the Orange River'.
Description
afr Naam van ’n plek aan die boloop van ’n stroom wat die Oranjerivier van die suide uit binneloop oos van Prieska, en van ’n poort in die Doringberge. Volgens klankbousel te verstaan as kei- [kai-] = groot, en ǀǀgam-s = water, bv. pan, sodat die huidige Nama-anlaute by g-ams en gei (ou spelling) stemloos geword het tot k- (5 A 3). 'Grootwater'.
page start
682

Item sets