Kaukeijs

By Nama ǃgao-s (met dieptoon) = sitvlak, agterste (Kr. 1889 Wortschatz 91, 92), en xao-s = 'das Kerben...' (Kr. s.v.), deur Schultze geskryf met ’n schnalz as ǀǀkxao-s. Die -sib is lokatief. Die ǃgao- en xao-, en ook die khao-, die eerste en tweede lettergrepe onderskeidelik, het in die mond van die Blankes uiteindelik eenders gaan klink. Dit is nie as plaasnaam bewaar nie, maar wel as riviernaam, die riviertjie vloei weswaarts na Elizabethbaai maar versand voor sy uitmonding in die see, volgens party ou kaarte. Hoe ook al, die beginpunt van die naam is nie die bron of die 'riviertjie' nie. Die lokatiewe -b slaan hier op 'n bergnaam. Daar is twee bergkoppe wat as 'n eenheid gesien word, en wel antropomorfies gesien word. Die 'riviertjie' is tussen die twee koppe en is die swaar sandpad wat die transportryers swaar- moedig gestem het. Hierdie pad of loop is die 'kerf of 'snede' van die naam, die xao-. Theo Hahn wat die plek deur selfaanskoue goed geken het, vertel 1901 Collectanea 238 die volgende ' ǃGao-Khausib, deren es zwei gibt, eines bei Angra Pequena [waaroor dit hier gaan], ein zweites 70 (?) Meilen [113 km] nordostlich von Walfisch Bay. Bedeutung: Arschschnitt. Die Profit Linie dieser beiden Kuppen gleicht der zweier an einandergeschobenen Halbkugeln, oder zweier Arschbacken eines Menschen der auf dem Bauche liegt. Die starke Entwickelung des Gesasses bei den Hottentotten ist bekannt' (veral by die vroulike geslag met die neiging tot stuitvet).

About this item

Identifier
1619_SKCPN
Title
Kaukeijs
Alternative Title
Kaukeijs
Georeference Sources
K 2820
longitude
20.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Gordon 1779 kaart AG 7146 'Kaukeijs of Sny kraal'
Description
afr By Nama ǃgao-s (met dieptoon) = sitvlak, agterste (Kr. 1889 Wortschatz 91, 92), en xao-s = 'das Kerben...' (Kr. s.v.), deur Schultze geskryf met ’n schnalz as ǀǀkxao-s. Die -sib is lokatief. Die ǃgao- en xao-, en ook die khao-, die eerste en tweede lettergrepe onderskeidelik, het in die mond van die Blankes uiteindelik eenders gaan klink. Dit is nie as plaasnaam bewaar nie, maar wel as riviernaam, die riviertjie vloei weswaarts na Elizabethbaai maar versand voor sy uitmonding in die see, volgens party ou kaarte. Hoe ook al, die beginpunt van die naam is nie die bron of die 'riviertjie' nie. Die lokatiewe -b slaan hier op 'n bergnaam. Daar is twee bergkoppe wat as 'n eenheid gesien word, en wel antropomorfies gesien word. Die 'riviertjie' is tussen die twee koppe en is die swaar sandpad wat die transportryers swaar- moedig gestem het. Hierdie pad of loop is die 'kerf of 'snede' van die naam, die xao-. Theo Hahn wat die plek deur selfaanskoue goed geken het, vertel 1901 Collectanea 238 die volgende ' ǃGao-Khausib, deren es zwei gibt, eines bei Angra Pequena [waaroor dit hier gaan], ein zweites 70 (?) Meilen [113 km] nordostlich von Walfisch Bay. Bedeutung: Arschschnitt. Die Profit Linie dieser beiden Kuppen gleicht der zweier an einandergeschobenen Halbkugeln, oder zweier Arschbacken eines Menschen der auf dem Bauche liegt. Die starke Entwickelung des Gesasses bei den Hottentotten ist bekannt' (veral by die vroulike geslag met die neiging tot stuitvet).
page start
672

Item sets