Korannaland

Plaas Korrakorrabes nr 72, dist. Mariental, en aan teerpad Gibeon-Gochas. Die -xorabis is duidelik die 'Graafwaterfontein', kyk spelling van pastor Berger, xora- 'das Wassergraben im Rivier', xorabes = 'kleines Wasserloch', anders lokatief by xora, die -s vir fontein. Die lid Kora, met den- tale schnalz (Berger), soos Nama ǀk(h)ora = 'rauh' (Kr.-R. 1969 NW resp. 47 en 241), dus die 'Ruwe/Growwe-graafwaterplek'.

About this item

Identifier
1893_SKCPN
Title
Korannaland
Alternative Title
Korannaland
Georeference Sources
K 2820
longitude
20.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Gordonia-distrik
Source
afr Raper PE 1972 Streekname 83 'Korannaland...is ook vernoem na die Koran- nastam. Die naam is sedert omstreeks 1773 tot omtrent 1870 gebruik vir die Oranjevallei vanaf Koegas weswaarts tot by die Augrabieswaterval' [soos aan horn meegedeel deur J Kotze.l SESA 1972 5 272 'Magisterial district and division...named after Sir Gordon Sprigg...It was formerly known as Koranaland. Upington is the principal town. It is the largest magisterial district in South Africa...'
Description
afr Plaas Korrakorrabes nr 72, dist. Mariental, en aan teerpad Gibeon-Gochas. Die -xorabis is duidelik die 'Graafwaterfontein', kyk spelling van pastor Berger, xora- 'das Wassergraben im Rivier', xorabes = 'kleines Wasserloch', anders lokatief by xora, die -s vir fontein. Die lid Kora, met den- tale schnalz (Berger), soos Nama ǀk(h)ora = 'rauh' (Kr.-R. 1969 NW resp. 47 en 241), dus die 'Ruwe/Growwe-graafwaterplek'.
page start
765

Item sets