ǁKhaes

Skead CJ 1973 Gazetteer 24 stel die twee name gelyk met Kyskadie as alter- natiewe name van die Klein Boesmansrivier, dist. Alexandria, vgl. KYSKADIE. Ook Forbes 1965 PTSA 87 doen dit en vra spesifiek of Kyskadie nie net 'n verkorting is van Paterson se opgawe nie. Daar is in die eerste en die laaste komponente inderdaad ook gelykheid in woorde. Indien juis, soos ook ons meen, dan kan ons die tussenelemente nie verklaar nie. Sparrman se opgawe is geografies dieselfde, en stem in klank sterk ooreen, maar sy verklaring is onversoenbaar met ons afleiding van KYSKADIE as Sandvlaktes. Sy segsman gaan uit van die grondwoorde ǀǀgeisi = lelik, en a = drink, met ’n ver- biedende guna (Nama ǃkhai = verbied?).

About this item

Identifier
1682_SKCPN
Title
ǁKhaes
Alternative Title
Khaais, Kais
Georeference Sources
S 2819
longitude
19.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKhaes**
ǁKhaes
Source
afr Fenchel T 1903 Quellen 18 235 '... in ǀǀKhais am Grossfluss'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kais', oos van Velloorsdrift. PNK 1946/7 'Kais', teenswoordige naam van plaas, dist. Karasburg. 'Kais, motorbushalte op die plaas' , 117 km van Karasburg (stasie). 'Namasprache: ǀǀKais = Sand. H. Vedder'. Christian M 1974 Drywer Gesprek 'Die naam beteken dryfsand, dis die riviergrond'.
Description
afr Skead CJ 1973 Gazetteer 24 stel die twee name gelyk met Kyskadie as alter- natiewe name van die Klein Boesmansrivier, dist. Alexandria, vgl. KYSKADIE. Ook Forbes 1965 PTSA 87 doen dit en vra spesifiek of Kyskadie nie net 'n verkorting is van Paterson se opgawe nie. Daar is in die eerste en die laaste komponente inderdaad ook gelykheid in woorde. Indien juis, soos ook ons meen, dan kan ons die tussenelemente nie verklaar nie. Sparrman se opgawe is geografies dieselfde, en stem in klank sterk ooreen, maar sy verklaring is onversoenbaar met ons afleiding van KYSKADIE as Sandvlaktes. Sy segsman gaan uit van die grondwoorde ǀǀgeisi = lelik, en a = drink, met ’n ver- biedende guna (Nama ǃkhai = verbied?).
page start
695

Item sets