Hamab

Soos Nama =f=ha = breed, en 11khae- = 'Sand (Flusssand...)' (Rust 1960 DNW 51), dus 'Breesandplek', dieselfde vorm en betekenis as HAKIES maar nie dieselfde plek nie, le in dist. Bethanien, en is nie as plaasnaam bewaar nie, ook nie in vertaalde vorm nie.

About this item

Identifier
1166_SKCPN
Title
Hamab
Alternative Title
Hamab
Georeference Sources
S 2819
longitude
19.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr PNK 1947 'Hamrivier'. Le 56 km van Karasburg af; dit is ’n poskantoor en spoorwegstasie. 'Nama: ǃ Flam- lab = Rivier, wo es notig ist, dass einer dem andern etwas (namlich Brennholz) abgibt. H. Vedder'. Massmann 1971 Ein Brief Mitt 12 /2 5 'Hamab: oorspronklike naam Hamrivier wat in Nama beteken ‘wag 'n bietjie’, ‘die wag by die rivier’, maar die Spoorwee het die oorspronklike naam verkrag en Hamab gemaak (brief van Postbeamter aan Massmann)'.
Description
afr Soos Nama =f=ha = breed, en 11khae- = 'Sand (Flusssand...)' (Rust 1960 DNW 51), dus 'Breesandplek', dieselfde vorm en betekenis as HAKIES maar nie dieselfde plek nie, le in dist. Bethanien, en is nie as plaasnaam bewaar nie, ook nie in vertaalde vorm nie.
page start
513

Item sets