Koeroe(Koppie)

Gelee reg wes van Bowesdorp. Soos Nama ^kuru-b [=j=khuru-b] = 'die Ader' (Kr.-R. 1969 NW 259), spesifiek hier ’n wateraar. Die -be-s is plekbenoemende formans, die -s bepaaldelik van ’n fontein of ronderige oop water. Op die sensuskaart is hier in die omtrek baie fonteinname, o.a. Soebatters-, en oos daarvan Doornfontein. Dit lyk tog vir ons of Koeroebees deur een van die genoemde name vertaal word, nl. deur 'Klipscheur', en wel deur aan Koeroe- te dink as gelykstaande aan Nama ǀǀguru- = 'Quarz, Kieselgrund...' (Kr.-R. 143), waarin die 'skeur' voorkom.

About this item

Identifier
1832_SKCPN
Title
Koeroe(Koppie)
Alternative Title
Koeroe(Koppie)
Georeference Sources
K 2819
longitude
19.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Opmeting s.j. 'Koeroekoppie', kop 94 myl [151 km] noordwes van Kenhardt, op blad Narries 2819. 'Koeroe, Nama origin, accent on first syllable. (Meaning) White stones'.
Description
afr Gelee reg wes van Bowesdorp. Soos Nama ^kuru-b [=j=khuru-b] = 'die Ader' (Kr.-R. 1969 NW 259), spesifiek hier ’n wateraar. Die -be-s is plekbenoemende formans, die -s bepaaldelik van ’n fontein of ronderige oop water. Op die sensuskaart is hier in die omtrek baie fonteinname, o.a. Soebatters-, en oos daarvan Doornfontein. Dit lyk tog vir ons of Koeroebees deur een van die genoemde name vertaal word, nl. deur 'Klipscheur', en wel deur aan Koeroe- te dink as gelykstaande aan Nama ǀǀguru- = 'Quarz, Kieselgrund...' (Kr.-R. 143), waarin die 'skeur' voorkom.
page start
740

Item sets