Kogaseep

’n Koppie met die driehoeksbaken 18 daarop, dit le tussen Sanddrif en Beesbank aan die suidelike oewer van die Oranjerivier, distrik Namakwaland. Wel 'Draaijakkalskop', vgl. KOESAP verder.

About this item

Identifier
1841_SKCPN
Title
Kogaseep
Alternative Title
Kogaseep
Georeference Sources
K 2819/2820
longitude
19.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Opperman 1945 TVV 1 Mei 1945 108 'Tkogaseep. Bobbejaanagterstel: genoem na ’n klip wat die fatsoen vertoon. Hierdie plek is op die naam bekend in alle landskantore vir sy wolfram'.
Description
afr ’n Koppie met die driehoeksbaken 18 daarop, dit le tussen Sanddrif en Beesbank aan die suidelike oewer van die Oranjerivier, distrik Namakwaland. Wel 'Draaijakkalskop', vgl. KOESAP verder.
page start
742

Item sets