Koms(Berg)

Ook by Kr.-R. 1969 NW 244 ǀǀkhoms: 'der Igel...' Die T’- vooraan stel die suigklap voor. Die ietermago is eintlik die reptielagtige soogdier Manis tem- mincki (fam. Manidae), sodat die inlandse naam van die diersoort hier vir ons gelukkig bewaar is, maar die ǀǀkhom-s is volgens Kroenlein-Rust ook ’n 'Igel', Ndl. 'n egel, by ons die oorgeerfde 'ystervark' van die fam. Hvstricidae, knaagdiere. Dit sal n.a.v. die inlandse naam nie altyd seker wees watter van die twee bedoel is nie, tensy ons ’n duidelike aanwysing kry soos hier.

About this item

Identifier
1867_SKCPN
Title
Koms(Berg)
Alternative Title
Koms(Berg)
Georeference Sources
S 2819
longitude
19.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Landmeter-generaal 1972 kaart 'Komsberg', plaas nr 156 aan die Oranjerivier naby die suid- en oosgrens van Suidwes-Afrika.
Description
afr Ook by Kr.-R. 1969 NW 244 ǀǀkhoms: 'der Igel...' Die T’- vooraan stel die suigklap voor. Die ietermago is eintlik die reptielagtige soogdier Manis tem- mincki (fam. Manidae), sodat die inlandse naam van die diersoort hier vir ons gelukkig bewaar is, maar die ǀǀkhom-s is volgens Kroenlein-Rust ook ’n 'Igel', Ndl. 'n egel, by ons die oorgeerfde 'ystervark' van die fam. Hvstricidae, knaagdiere. Dit sal n.a.v. die inlandse naam nie altyd seker wees watter van die twee bedoel is nie, tensy ons ’n duidelike aanwysing kry soos hier.
page start
754

Item sets