ǂKhoe-ams

Die suigkonsonant moet die aangrensende ǃ wees, IKodas. Die grondslag is soos Nama ǃkho-ǀui-s = pypklip, of seepklip, serpentynsteen, waaruit die tabakspype (Ikhodi) gesny word (vgl. Schultze 1904-5 ANUK 248). Dit vorm 'n bestanddeel van verskeie plekname, vgl. bv. KODAOS in Suidwes-Afrika, in Namakwaland-gebied is daar die twee plase deur Laidier genoem, en 'n koppie Kodaspiek of Kodas Peak by die Kodasrivier, albei K 2816 BB. Volgens die koordinate is Bloubosrivier die (alternatiewe?) naam vir die Kodasrivier op die topo-kadastrale reeks 1966 vel 2816 Alexanderbaai.

About this item

Identifier
1808_SKCPN
Title
ǂKhoe-ams
Alternative Title
Koeams
Georeference Sources
S 2818
longitude
18.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khoe-ams**
ǂKhoe-ams
Source
afr Weber FW 1868 Quellen 8 33 'Dann ging es weiter nach ǀGoan- =f=nus...Die nachste Stelle heisst =j= Koeams...'
Description
afr Die suigkonsonant moet die aangrensende ǃ wees, IKodas. Die grondslag is soos Nama ǃkho-ǀui-s = pypklip, of seepklip, serpentynsteen, waaruit die tabakspype (Ikhodi) gesny word (vgl. Schultze 1904-5 ANUK 248). Dit vorm 'n bestanddeel van verskeie plekname, vgl. bv. KODAOS in Suidwes-Afrika, in Namakwaland-gebied is daar die twee plase deur Laidier genoem, en 'n koppie Kodaspiek of Kodas Peak by die Kodasrivier, albei K 2816 BB. Volgens die koordinate is Bloubosrivier die (alternatiewe?) naam vir die Kodasrivier op die topo-kadastrale reeks 1966 vel 2816 Alexanderbaai.
page start
730

Item sets