Harib

Die lid -kanas is wel te verstaan as Nama ǀǀgana-s, kameeldoringboom (Acacia giraffae) wat hier volop is. Moontlik is die eerste lid soos Nama ǀǀhare = bloei, blom, vgl. HAREARUS en HARACHAOUB, HARECHAOUB.

About this item

Identifier
1194_SKCPN
Title
Harib
Alternative Title
Harib
Georeference Sources
S 2818
longitude
18.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Hoon GT 1973 Boer Vraelys 'Harib, plaas nr 142, dist. Karasburg. Beteken ‘Bloustormbos’. Daar is baie van die bosse in die rivier. Inligting van Namas'. Christian Marcus 1974 Drywer Gesprek 'Dis =f=Harib ... dit is 'n boom wat in die veld bly, wat die jakkals baie vreet, dit is die kos van horn, hy dra die ronde vruggies'.
Description
afr Die lid -kanas is wel te verstaan as Nama ǀǀgana-s, kameeldoringboom (Acacia giraffae) wat hier volop is. Moontlik is die eerste lid soos Nama ǀǀhare = bloei, blom, vgl. HAREARUS en HARACHAOUB, HARECHAOUB.
page start
526

Item sets