Kais(-Noord), (-Zuid)

Nie plaasnaam hier nie. Die bron aan ’n ou uitspanning le aan die 11Khaib, sytak van die Bakrivier, suid van Aroab en noordoos van Karasburg (per Kriegskarte). Volgens Hahn se spelling dan 'Sandfontein', 'Sandbron', met -s vir die bronnaam en Nama ǀǀk(h)ae- = rivier-, dryf- of fynsand (Rust. s.v. Sand).

About this item

Identifier
1457_SKCPN
Title
Kais(-Noord), (-Zuid)
Alternative Title
Kais(-Noord), (-Zuid)
Georeference Sources
S 2818
longitude
18.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Christian M 1974 Drywer Gesprek 'Kais is maar dieselfde as die ander Khaais van netnou, dis die dryfgrond'.
Description
afr Nie plaasnaam hier nie. Die bron aan ’n ou uitspanning le aan die 11Khaib, sytak van die Bakrivier, suid van Aroab en noordoos van Karasburg (per Kriegskarte). Volgens Hahn se spelling dan 'Sandfontein', 'Sandbron', met -s vir die bronnaam en Nama ǀǀk(h)ae- = rivier-, dryf- of fynsand (Rust. s.v. Sand).
page start
612

Item sets