Korkams

Volgens die suigkonsonante by Hahn en Kiepert beteken die naam ongeveer 'Skurweberg', soos Nama ǀkora tǀkhora] = 'rauh...' (Kr.-R. 1969 NW 241), ’n woord wat verband hou met ǀkho = skerp maak, slyp (Kr.-R. 241). Die tweede lid, ǀui-, word gebruik vir klip, rots, ook berg (Kr.-R. 369). Die formans -se- lokativeer, en die uitgang van die ml. ekv. -b lokativeer bepaaldelik plekke soos riviere en (soos hier) berge. Gelee noordwestelik van Karasburg.

About this item

Identifier
1896_SKCPN
Title
Korkams
Alternative Title
Korkams
Georeference Sources
S 2818/2819
longitude
18.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Vlok G <$ E 1973 Boer Vraelys 'Plaas ǀnl. Kum-kum] ook Korkams genoem, n.a.v. die Namas se Tjoeroe-Tjams. Letterlik vertaal: Suur water, want as iets vir hulle te sout is, se hulle dis suur. Op een plek was daar ’n fontein wat baie brak was'.
Description
afr Volgens die suigkonsonante by Hahn en Kiepert beteken die naam ongeveer 'Skurweberg', soos Nama ǀkora tǀkhora] = 'rauh...' (Kr.-R. 1969 NW 241), ’n woord wat verband hou met ǀkho = skerp maak, slyp (Kr.-R. 241). Die tweede lid, ǀui-, word gebruik vir klip, rots, ook berg (Kr.-R. 369). Die formans -se- lokativeer, en die uitgang van die ml. ekv. -b lokativeer bepaaldelik plekke soos riviere en (soos hier) berge. Gelee noordwestelik van Karasburg.
page start
766

Item sets