Gorabeb

Dit geld hier die historiese plek wat nou die naam in vertaalde vorm dra as Bullsport, ook ’n plaas nr 172, dist. Maltahohe. Op ou kaarte soos die van Richter 1845 verskyn dit reeds vertaald as Bulls Pforte, Bullsport e.d.m. Th Hahn verklaar dit kennelik as ǀǀGob- = bul, -am = mond, bek, en ǃna(-s) = in, maar ewe goed is denkbaar ǀǀgob bul, en amnas bek, muil, dus 'Bulbek' (Krenz FK 1974 Boer Aantekening.) Boois J 1976 Taalassistent teken aan 'Vandag is die plek net bekend as ǀǀGos'.

About this item

Identifier
1890_SKCPN
Title
Gorabeb
Alternative Title
Korabib
Georeference Sources
S 2817
longitude
17.5
latitude
-28.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Gorabeb**
Gorabeb
Source
afr Landmeter-generaal 1972 kaart 'Korabib'
Description
afr Dit geld hier die historiese plek wat nou die naam in vertaalde vorm dra as Bullsport, ook ’n plaas nr 172, dist. Maltahohe. Op ou kaarte soos die van Richter 1845 verskyn dit reeds vertaald as Bulls Pforte, Bullsport e.d.m. Th Hahn verklaar dit kennelik as ǀǀGob- = bul, -am = mond, bek, en ǃna(-s) = in, maar ewe goed is denkbaar ǀǀgob bul, en amnas bek, muil, dus 'Bulbek' (Krenz FK 1974 Boer Aantekening.) Boois J 1976 Taalassistent teken aan 'Vandag is die plek net bekend as ǀǀGos'.
page start
764

Item sets