Hhou

Meer oor die melkemmer uit wilger- of aruhout vervaardig, is te lees in Schultze alw. 180; vgl. ook Kr.-R. 1969 NW 188 by ǀǀhoes, 'der Milcheimer, ’Bambus’ genannt'. Schultze se 'Riesentopf’ by Heusis is te begryp as ’n beskrywing en 'n vertaling. Hy het heelwat oor die geweld van die malende waters aldaar op 160. Vir die suigkonsonante volg Hugo Hahn die stelsel van Knudsen, sy ’Hoisis is te translitereer as 11Hoisis. Hierdie spellingwyses is klaarblyklik ’n benadering van die gehoorde volgens die Duitse ortografie; Heusis het die veld ten slotte behou. Vgl. ook HOES. Die Damaras van die Khomashochland, die ǀKhomanin, wat daar woon, staan ook bekend as ǀǀHoesedaman (Opmerking van Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplan- ner).

About this item

Identifier
1262_SKCPN
Title
Hhou
Alternative Title
Hhou
Georeference Sources
K 2824 AD
Relation
k GAOBGARIEP
longitude
24.375
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
by uitmonding in Vaalrivier (ou naam van Hartsrivier)
Source
afr Campbell 1813 Travels 236 'This river is called Malalareen by the Bootchuanas, Hhou by the Corannas, and by the others, the Heart...' Stow 1905 Native Races 181 'The Lower Hart near its junction with the Vaal was known as the ’Kolong, the central portion as the ’Hhou, while the upper had received the appellation of the Malalarene, the two first being of Bushmen origin...'
Description
afr Meer oor die melkemmer uit wilger- of aruhout vervaardig, is te lees in Schultze alw. 180; vgl. ook Kr.-R. 1969 NW 188 by ǀǀhoes, 'der Milcheimer, ’Bambus’ genannt'. Schultze se 'Riesentopf’ by Heusis is te begryp as ’n beskrywing en 'n vertaling. Hy het heelwat oor die geweld van die malende waters aldaar op 160. Vir die suigkonsonante volg Hugo Hahn die stelsel van Knudsen, sy ’Hoisis is te translitereer as 11Hoisis. Hierdie spellingwyses is klaarblyklik ’n benadering van die gehoorde volgens die Duitse ortografie; Heusis het die veld ten slotte behou. Vgl. ook HOES. Die Damaras van die Khomashochland, die ǀKhomanin, wat daar woon, staan ook bekend as ǀǀHoesedaman (Opmerking van Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplan- ner).
page start
548

Item sets