ǁKharaes

On our tour in 1977, we also interviewed many colored people about the name of Upington, and give any statements with that of Mr Cornelissen. They should be located with what is mentioned in th a ** 662. The consensus of opinions connects the old inland name with the gravel, washed out river.

About this item

Identifier
4061_SKCPN
Title
ǁKharaes
Alternative Title
Karis, Kharaes, Kharahes
Georeference Sources
S 2821 AC
longitude
21.125
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
(Namanaam van Uping- ton)
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKharaes*
ǁKharaes
Source
eng Cornelissen AK 1977 Geologist Conversation 'Now an ancient Korana told me Upington's old name was ╪ cars, and then he said it was' where the women were scared. ' Arndt H 1977 And three other Khoekhoen of Koes Conversion 'Upington's name is ǀǀ Kharahes. It's gravel or gravel. Very full of gravel. It's in the river. As the water goes now, he gives grabs in the river. He was always out. ' Conversation 'The old name of Upington knows us, it was ǀǀ Kharaes - it now means like a rocky, such as stones or so, such a rocky business'. [Then Mr Cornelissen's statement was presented, Nrnr's red 'He probably thinks of ╪Guri, it's scared, but that's not what ǀǀ Kharaes'].
afr Cornelissen AK 1977 Geoloog Gesprek 'Nou het 'n ou Korana vir my gesê Upington se ou naam was ╪Karaes, en toe se hy dit beteken ‘Waar die vroumense geskrik het’.' Arndt H 1977 en drie ander Khoekhoen van Koes Gesprek 'Upington se naam is ǀǀKharahes. Dit is gruis of gravel. Baie vol gruis. Dit is in die rivier. Soos die water nou loop, dan gee hy mos gruishope in die rivier. Hy was altyd uit'. Apriels K 1977 en vier ander Khoekhoen van Aroab Gesprek 'ǀǀKharahes was sy ou naam. ǀǀKhara is eintlik klipperig, ’n plek wat baie klipperig is'. Rooi P 1977 en vier ander Khoekhoen van Duurdrift Gesprek 'Die ou naam van Upington ken ons, dit was ǀǀKharaes — dit beteken nou soos ’n rotsigheid, soos klippe of so, so 'n klipperige besigheid'. [Toe aan hulle mnr Cornelissen se verklaring voorgehou is, se nrnr Rooi 'Hy dink seker aan ╪guri, dit is skrik, maar dit is nie wat ǀǀKharaes meen nie'].
Description
eng On our tour in 1977, we also interviewed many colored people about the name of Upington, and give any statements with that of Mr Cornelissen. They should be located with what is mentioned in th a ** 662. The consensus of opinions connects the old inland name with the gravel, washed out river.
afr Ons het op ons rondreis in 1977 baie Bruinmense in die besonder ook oor die naam van Upington ondervra, en gee hier enige verklarings saam met die van mnr Cornelissen. Hulle moet geleës word met wat genoem is in TH A** 662. Die konsensus van opinies verbind die ou inlandse naam met die gruishope, uitgewaste riviergruis.
page start
_485

Item sets