Konkaib

Dit is nie te verwar met die Koonap in die dist. Adelaide nie. Hierdie Konap le by GNUTUAIS alw. Die 'Dry river' is duidelik bedoel as die vertaling van Konap. Die tweede lid -ap is wel soos Nama ǃa-b = rivier. Die eerste lid, Ko-, is miskien soos Nama ǀo = 'auftrocknen' (Kr.-R. 1969 NW 314) of ǀom = 'abtrocknen' (Kr.-R. 317). Oor die dubbelheid ǀKo- en ǀ0-, dit is oor die develarisasie in Nama teenoor Ou-Kaaps, kyk 5 C 1. Die Kriegskarte 1904 het op S 2216 B en D ook ’n berg 'Konab', dus in dieselfde buurt, wat volgens die aanduiding van Alexander 'Droeberg' sal beteken indien die naam op albei van toepassing is.

About this item

Identifier
1874_SKCPN
Title
Konkaib
Alternative Title
Konkaib
Georeference Sources
K 2820 AD
longitude
20.375
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Riemvasmaak
Source
afr Veillet L 1974 Priest (Pella) Letter 'I know Riemsvasmaak, for 20 years my Mission, where the usual language is Nama; as called by all the (gone) residents, it is =f=Kon-ǀǀKaib = fasten the thongs. Which was done by an old Damara to sink down along the rocky walls those rheumatics who wanted to make a cure at the springs down in the gorge of the Molopo'.
Description
afr Dit is nie te verwar met die Koonap in die dist. Adelaide nie. Hierdie Konap le by GNUTUAIS alw. Die 'Dry river' is duidelik bedoel as die vertaling van Konap. Die tweede lid -ap is wel soos Nama ǃa-b = rivier. Die eerste lid, Ko-, is miskien soos Nama ǀo = 'auftrocknen' (Kr.-R. 1969 NW 314) of ǀom = 'abtrocknen' (Kr.-R. 317). Oor die dubbelheid ǀKo- en ǀ0-, dit is oor die develarisasie in Nama teenoor Ou-Kaaps, kyk 5 C 1. Die Kriegskarte 1904 het op S 2216 B en D ook ’n berg 'Konab', dus in dieselfde buurt, wat volgens die aanduiding van Alexander 'Droeberg' sal beteken indien die naam op albei van toepassing is.
page start
757

Item sets