Koegas, Kougaas

In APN 1951 177 kom 'n klein seleksie name voor met hierdie bestanddeel, eerstens net die stamwoord alleen, bv. vir die stasie tussen Kimberley en Vryburg, en verder as eerste lid van samestellinge, met of sonder verbindings- -s, bv. Koedoeberg, -draai, Koedoesfontein, -kloof, -kop, -laagte, -nek, -poort, -rand, -vlei, hulle is hibridiese name waarvan die eerste komponent 'koedoe' die ou Khoekhoense diernaam bevat wat nou in Afrikaans en Engels (dan gespel kudu) ingeburger is. Vir ou vindplase hiervan vgl. o.a. HOTT 344-5, vir afleiding AE 358.

About this item

Identifier
1812_SKCPN
Title
Koegas, Kougaas
Alternative Title
Koegas, Kougaas
Georeference Sources
K 2820 AC
Relation
ou naam van Seekoeisteek
longitude
20.125
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 70 'Van de Haris na Kougaas, vandaag heb ik de eerste Tarentaalse hoenders gezien...' Gordon 1792 Kaart AG 7146.7 'Koega font.' in 'Cari Bergen', Klein- Namakwaland. Van Vreeden 1970 TVV 26/1 Jan. 1970 18 '...ǃKaoxas...die pleknaam Seekoeisteek ong. 45 myl [72 km] wes van Kakamas...Wikar het...die naam Kougaas aangeteken...'
Description
afr In APN 1951 177 kom 'n klein seleksie name voor met hierdie bestanddeel, eerstens net die stamwoord alleen, bv. vir die stasie tussen Kimberley en Vryburg, en verder as eerste lid van samestellinge, met of sonder verbindings- -s, bv. Koedoeberg, -draai, Koedoesfontein, -kloof, -kop, -laagte, -nek, -poort, -rand, -vlei, hulle is hibridiese name waarvan die eerste komponent 'koedoe' die ou Khoekhoense diernaam bevat wat nou in Afrikaans en Engels (dan gespel kudu) ingeburger is. Vir ou vindplase hiervan vgl. o.a. HOTT 344-5, vir afleiding AE 358.
page start
731

Item sets