ǁHaiǀaes

Blykbaar dieselfde naam, deur Schultze as ’n geglottaliseerde h- in die eerste lid gehoor, en sonder nasalering. Volgens Witbooi soos Nama = bergkrans, verder volgens albei ^gu'-s = neus, dus die 'Plek met die Kransneus'. Kransneus is nog die huidig naam. As Samuel Maharero in 1892 aan Witbooi skryf en horn herinner dat 'U en Vader op Krans n(e)us' vrede gemaak het, dan gebruik hy die vertaling van die ou Namanaam, ’n vertaling wat toe al gangbaar geword het (VRV 9 149). Hierby het mnr FK Krenz 1974 Boer 'n Aantekening ' Es konnte auch Verbindung haben zu dem Durchbohren der Nasenwand fur Gebrauch des Reitochsen, namlich 4=guib = das Einziehen des Nasenstockes'.

About this item

Identifier
1152_SKCPN
Title
ǁHaiǀaes
Alternative Title
Haiais
Georeference Sources
S 2819 BC
longitude
19.625
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Blijdeverwacht
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀHaiǀaes**
ǁHaiǀaes
Source
afr Fenchel T 1885 Quellen 18 108 'Die iibrigen.Jiessen sich auf ǀǀHai-ǀais nieder und nannten den Ort Blydeverwachting (Frohe Erfiillung)'. Boonzaaier H 1973 Boer Vraelys 'ǀǀHai-ǀais is ‘Wegloopbrand’ in die veld'.
Description
afr Blykbaar dieselfde naam, deur Schultze as ’n geglottaliseerde h- in die eerste lid gehoor, en sonder nasalering. Volgens Witbooi soos Nama = bergkrans, verder volgens albei ^gu'-s = neus, dus die 'Plek met die Kransneus'. Kransneus is nog die huidig naam. As Samuel Maharero in 1892 aan Witbooi skryf en horn herinner dat 'U en Vader op Krans n(e)us' vrede gemaak het, dan gebruik hy die vertaling van die ou Namanaam, ’n vertaling wat toe al gangbaar geword het (VRV 9 149). Hierby het mnr FK Krenz 1974 Boer 'n Aantekening ' Es konnte auch Verbindung haben zu dem Durchbohren der Nasenwand fur Gebrauch des Reitochsen, namlich 4=guib = das Einziehen des Nasenstockes'.
page start
507

Item sets