Hamis, Hammis, Hames

Ham is die naam van die riviertjie wat die Oranjerivier uit die noorde binnestroom. Op sy oostelike oewer is ’n stasie en poskantoor met die naam Hamrivier. Waarskynlik om duidelik te onderskei tussen die stroom en die oewerplek word die stasie se naam verander deur die komponent 'rivier' daarin te vervang met sy ekwivalent in Nama, lab. Hamab is uit die vorm van dr Vedder saamgestel. Vir die betekenis van die grondwoord kyk HAM(RIVIER).

About this item

Identifier
1168_SKCPN
Title
Hamis, Hammis, Hames
Alternative Title
Hamis, Hammis, Hames
Georeference Sources
S 2819 AD
longitude
19.375
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
n ou naam van Blydeverwacht
Source
afr Albrecht C & A 1806 Reise Moritz 31/1 100 'Diese Quelle heisst auf Hotten- tottisch t'Hames. Als ieh hinkam gefiel sie mir ausnehmend, so dass ich daehte, die verdient wohl Frohe Erfullung genannt zu werden'. Schmelen 1814 Reisen Moritz 28/4 208 'In Hamiss und Hairehewest'. Vollmer FH 1853 Quellen 5 37 '...bei xHammis an (Uebersprung), einer Quelle...' Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHamis of Blydeverwachting', bron op 2819 aan die Gaiabrivier. By Kiepert 1893 kaart 'Blydeverwacht (Hamis)' op 2819 AD en by Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hamis (Blydeverwacht)'.
Description
afr Ham is die naam van die riviertjie wat die Oranjerivier uit die noorde binnestroom. Op sy oostelike oewer is ’n stasie en poskantoor met die naam Hamrivier. Waarskynlik om duidelik te onderskei tussen die stroom en die oewerplek word die stasie se naam verander deur die komponent 'rivier' daarin te vervang met sy ekwivalent in Nama, lab. Hamab is uit die vorm van dr Vedder saamgestel. Vir die betekenis van die grondwoord kyk HAM(RIVIER).
page start
514

Item sets