Hogeis, Hokes

Die huidige plaas Stinkbank nr 62, dist. Karibib (SWA-Boer 1973 126), vroeer spoorwegstasie (vgl. Adressbuch 1939 450). Ons veronderstel dat Stinkbank die ou naam vertaal, altans wat die eerste komponent betref vir sover ons in Hoe- ooreenkoms meen te sien met Nama ǀo = 'stinken' (Rust 1960 DNW 59). Die -se- is dan die gewone plekbenoemende suffiks, met die ml. ekv. -b as lokatiewe indeks.

About this item

Identifier
1305_SKCPN
Title
Hogeis, Hokes
Alternative Title
Hogeis, Hokes
Georeference Sources
S 2819 AC
Relation
k NUKAIS
longitude
19.125
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Albrecht C en A 1806 Reise Moritz 31/1 100 'Diesen Morgen...kamen wir... durch den Fluss und gelangten...nach T’Hokes oder Feldschuh...' Christian M 1974 Drywer Gesprek 'Hogeis is die eerste put, ǀǀgeis is put, ho is eerste of regte. Hulle het die water met ’n mikstok gesoek, en as hy net op die een plek kom wys, dan is dit die regte water'.
Description
afr Die huidige plaas Stinkbank nr 62, dist. Karibib (SWA-Boer 1973 126), vroeer spoorwegstasie (vgl. Adressbuch 1939 450). Ons veronderstel dat Stinkbank die ou naam vertaal, altans wat die eerste komponent betref vir sover ons in Hoe- ooreenkoms meen te sien met Nama ǀo = 'stinken' (Rust 1960 DNW 59). Die -se- is dan die gewone plekbenoemende suffiks, met die ml. ekv. -b as lokatiewe indeks.
page start
562

Item sets