Koeroegab

Plaas Nam. Q. 6-5 en berge op kwadraat K 2918 BA en BB resp. Op 2918 CB le ook die plaas 'Koeris and Taukheis'. Hierdie Koeris is volgens dr Van Schalkwyk wel soos Ou-Kaaps ǃkuri = wit, in Nama van tans gedevelariseer tot ǃuri-. Die suffiksale -s is plekbenoemend in funksie. Die wit het betrekking op die klippies en gesteentes, gewoonlik kwarts, ook volgens mnr TF Dixon 1974 Hotelbestuurder Gesprek. Vir ’n ander verklaring, nl. as 'veldskilpad', kyk KOERI(E)SBERGE.

About this item

Identifier
1831_SKCPN
Title
Koeroegab
Alternative Title
Koeroegab
Georeference Sources
K 2817 AC
longitude
17.125
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Opmeting 1966 'Koeroegab, dist. Port Nolloth, 72 myl noord (ca. 116 km). Kuruga kom voor op kleinskaalse kaarte. Uitgespreek met tongklap vooraan, nadruk op Koe. Gelee in Richtersveld. Betekenis onbekend'. Dies, op vel Alexander Bay 'Koeroe of Nama origin (meaning) White stones'.
Description
afr Plaas Nam. Q. 6-5 en berge op kwadraat K 2918 BA en BB resp. Op 2918 CB le ook die plaas 'Koeris and Taukheis'. Hierdie Koeris is volgens dr Van Schalkwyk wel soos Ou-Kaaps ǃkuri = wit, in Nama van tans gedevelariseer tot ǃuri-. Die suffiksale -s is plekbenoemend in funksie. Die wit het betrekking op die klippies en gesteentes, gewoonlik kwarts, ook volgens mnr TF Dixon 1974 Hotelbestuurder Gesprek. Vir ’n ander verklaring, nl. as 'veldskilpad', kyk KOERI(E)SBERGE.
page start
739

Item sets