eng
These places should not be confused with koboop (which itself has very warps). Koboop is an old name for places more easily, if we lay Khubus. Today it is entered as Khubus for the settlement, for the river and mountain. The name is old, by 1890 it was already a missionary post, ten years later (see the cricke), the mission post apparently had two names, that of Richtersfeld (named after Rev. Richter of the Rhine Mission in Barmen) and of Kobus . Kobus was folk nettimologically fetched from the old inland name Cuboos (oldest converted spell we possess), and has nothing to do with a person Kobus. The verdict moves within certain boundaries. So says Van Niekerk 1969 Kelkiewyn and Koggelaar 109 o.A. About this: '... The main village of Koeboos, or as the map calls him, cuboos, where mainly Namas live ...' About his meaning we received no outside assistance, also no interior aid, d.w.s. The sucker is not yet recorded after our knowledge, and the names of the immediate environment also give no useful indication. Well talk Laidler PW 1927 man 148 over a The meaning 'Oliewenfon- tein' is difficult compatible with our Khubus. For the time being, we may consider that we must declare the name (descending on the sound) as 'Kalkfon- tein', at Nama Ikhuwu- = 'lime', with the Fern. Sing, - here as the index of a fountain. The starting point is then the source and the important settlement, today a village, around it. In SESA 9 345-6, the Richtersveld is poor to water but natural resources at Cuboos, Lekkersing and Eksteensfontein, are also reported that the environment has lime and plaster. 'Khubus' will be a 'modernization' of the spelling, the sound value of the two-s are as in German. Another possibility also strongly insists. The name can also be form-descriptive that can be equally characteristic as the bottom description. We think of Nama Iguwu, with exchange rulingǃ Kuwu, for the concept 'round' (Rust DNW 51), which strikes on the shape of the mountain, so much as 'round'. But then we would be the exit -b of the ml. EKV. expected, as being the sign of a mountain name.
afr
Hierdie plekke moet nie verwar word met Koboop nie (wat self baie wis- selspellinge het). Koboop is ’n ou naam vir plekke wat meer oostelik, as ons Khubus le. Vandag is dit ingeskryf as Khubus vir die nedersetting, vir die riviertjie en die berg. Die naam is oud, teen 1890 was dit al ’n sendingpos, tien jaar later (kyk die Kriegskarte) het die sendingpos blykbaar twee name gehad, die van Richtersfeld (genoem na ds W. Richter van die Rynse sending in Barmen) en van Kobus. Kobus is volksetimologies gehaal uit die ou inlandse naam Kuboos (oudste oorgelêwerde spelling waaroor ons beskik), en het niks met 'n persoon Kobus te doen nie. Die uitspraak beweeg binne bepaalde grense. So se Van Niekerk 1969 Kelkiewyn en Koggelaar 109 o.a. hieroor: '...die hoofdorpie Koeboes, of soos die kaart hom noem, Kuboos, waar hoofsaaklik Namas woon ...' Oor sy betekenis het ons geen buitehulp ontvang nie, ook geen binnehulp nie, d.w.s. die suigklap is nerens na ons wete opgeteken nie, en die name uit die onmid- dellike omgewing gee ook geen bruikbare aanduiding nie. Wel praat Laidler PW 1927 Man 148 oor ’n ǃQubuu- + kams wat ’n fontein is en bo- op Springklip le, maar sy ǃQubuu-╪kams is darem effens ver weg na die suidwestelike kant van ons Khubus af, en ook die betekenis 'Oliewenfon- tein' is moeilik verenigbaar met ons Khubus. Voorlopig ag ons dit moont- lik dat ons die naam moet verklaar (afgaande op die klank) as 'Kalkfon- tein', by Nama Ikhuwu- = 'kalk', met die fern. sing, -s hier as die indeks van ’n fontein. Die beginpunt is dan die bron en die belangrike nederset- ting, vandag ’n dorpie, daaromheen. In SESA 9 345-6 word gesê dat die Richtersveld arm is aan water maar natuurlike bronne het by Kuboos, lekkersing en Eksteensfontein, ook word gemeld dat die omgewing neer- slae van kalk en gips het. 'Khubus' sal wel 'n 'modernisering' van die spelling wees, die klankwaarde van die twee -u’s is soos in Duits. ’n Ander moontlikheid dring hom ook sterk op. Die naam kan ook vormbeskrywend wees wat ewe karakteristiek kan wees as die bodembeskrywing. Ons dink aan Nama Iguwu, met wisseluitspraak ǃkuwu, vir die begrip 'rond' (Rust DNW 51), wat op die vorm van die berg slaan, soveel dus as 'Rondekop'. Maar dan sou ons die uitgang -b van die ml. ekv. verwag het, as synde die teken van ’n bergnaam.