Koes(Kop)

’n Riviertjie wat van die suide af in die Oranjerivier inloop net wes van waar die Grootvisrivier van die noorde af invloei. Waarskynlik 'Draai- jakkalsrivier', na die Khoekhoense koe-s, naam van die Vulpes chama (Smith 1966 CNSAP 303). Dat hier jakkalse voorgekom het, blyk ook uit ander plekname soos 'Jakkalsberg' suidwesteiik daarvan net onderkant die Sendelingsdrif. Dat die koe-s nie soos 11khu-s te beoordeel is nie, blyk daaruit dat die plek anders Khusap sou geheet het. Die lid -ap is wel soos Nama -ǃa-b = rivier. Vgl. verder KOSI(PAN).

About this item

Identifier
1839_SKCPN
Title
Koes(Kop)
Alternative Title
Koes(Kop)
Georeference Sources
K 2816 BD
longitude
16.875
latitude
-28.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Topo-kadastrale reeks 1966 vel 2816 Alexander Bay 'Koeskop'.
Description
afr ’n Riviertjie wat van die suide af in die Oranjerivier inloop net wes van waar die Grootvisrivier van die noorde af invloei. Waarskynlik 'Draai- jakkalsrivier', na die Khoekhoense koe-s, naam van die Vulpes chama (Smith 1966 CNSAP 303). Dat hier jakkalse voorgekom het, blyk ook uit ander plekname soos 'Jakkalsberg' suidwesteiik daarvan net onderkant die Sendelingsdrif. Dat die koe-s nie soos 11khu-s te beoordeel is nie, blyk daaruit dat die plek anders Khusap sou geheet het. Die lid -ap is wel soos Nama -ǃa-b = rivier. Vgl. verder KOSI(PAN).
page start
742

Item sets