Koab

Nou Breekrug, plaas nr 49, dist. Keetmanshoop, oostelik van dorp; die huidige naam vertaal die inlandse bronnaam Koaas, soos Nama khoa = 'brechen, zerbrechen', en ǀǀa- = 'Riickgrat' (Kr.-R. 1969 NW ondersk. 238 en 19). Die -s dui veelal aan dat ’n bron/fontein benoem word. Teen 1900 is die Khoekhoense naam al haas in onbruik geraak. Ook die aanleidende geskiedenis vir die 'breekrug' kon ons nog nie terugvind nie. Opmerklik dat die twee gcnasalcerde klinkers, een in elkeen van die twee bestanddele, hier nie gerealiseer is nie.

About this item

Identifier
1778_SKCPN
Title
Koab
Alternative Title
Koab
Georeference Sources
K 2821 A
longitude
21.25
latitude
-28.25
Measurement Accuracy
25 km radius
Source
afr PNK 1956 'Koab. Gelee twee myl [3 km] wes van Gordonia. Hotnotstaal vir Laagte... Koab, of soos in Hotnotstaal gespel ǃOab, beteken laagte, die naaste aan vallei waarvoor daar nie ’n naam in Hotnotstaal is nie. Gelee erf- nommer gedeelte S.E. van Dorpsmeent'. (Gegewens deur SJ Engelbrecht, Upington.l
Description
afr Nou Breekrug, plaas nr 49, dist. Keetmanshoop, oostelik van dorp; die huidige naam vertaal die inlandse bronnaam Koaas, soos Nama khoa = 'brechen, zerbrechen', en ǀǀa- = 'Riickgrat' (Kr.-R. 1969 NW ondersk. 238 en 19). Die -s dui veelal aan dat ’n bron/fontein benoem word. Teen 1900 is die Khoekhoense naam al haas in onbruik geraak. Ook die aanleidende geskiedenis vir die 'breekrug' kon ons nog nie terugvind nie. Opmerklik dat die twee gcnasalcerde klinkers, een in elkeen van die twee bestanddele, hier nie gerealiseer is nie.
page start
720

Item sets