Kais, Khais

Betekenis soos by KHAIROS, waarvan dit 'n wisselspelling is.

About this item

Identifier
1456_SKCPN
Title
Kais, Khais
Alternative Title
Kais, Khais
Georeference Sources
K 2823 BA/BB
longitude
23.625
latitude
-28.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Van Vreeden 1965 TVV 21/4 27 'Kais. Oos van Danielskuil...ǀǀKhus, withaakbome...' Van Schalkwyk FD 1973 Vraelys. 'Khais, 20 km van Danielskuil af op ou grondpad na Koopmansfontein. Plaasnaam. Betekenis vermoedelik met ‘Baie water’ te doen. Moontlik as gevolg van 'n reeks fonteine wat in ’n lang vlei (ong. 8 km) voorkom en waarvan die fontein op Khais die laaste en laagste is. Hierdie fontein is nog baie sterk terwyl die ander reeds opgedroog is. Mnr Pienaar, die sekretaris van die Griekwavolksorganisasie. Postmasburg, beweer dat die uitspraak ‘Keis’ is en ‘Die Grote’ beteken'.
Description
afr Betekenis soos by KHAIROS, waarvan dit 'n wisselspelling is.
page start
611

Item sets