Kamkuip

About this item

Identifier
1505_SKCPN
Title
Kamkuip
Alternative Title
Kamkuip
Georeference Sources
K 2821 BB
longitude
21.875
latitude
-28.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Kam Kuip, Trigonometrical Station'. Engelbrecht SJ 1925 Hg 29 5 1925 31 'Kamkuip = diepklip'. PNK 1954 'Kamkuip. Dist. Gordonia, roete Upington-Lombardsvlakte, 58 myl 193 km] van Upington af'. Naam van plaas en oud. 'Kamkuip is 'n Griekwanaam wat luier beteken. Die oorsprong kon nie vasgestel word nie'. Inligting verstrek deur die eienaar van die plaas. Van Vreeden 1961 Oorsprong 'Kamkuip...Vaagweg drie verklarings: 1. Ou leeuvanger. 2. Leeugat... 3. Leeuloer. Verklarings nie aanneemlik nie. Eerder xami = leeu; ǀuib = berg. Dus: Leeukop, Leeuberg'. Krenz FK 1976 Farmer Notizen 'Xam-ǀǀkuib = Ansitz (bei Wildwechsel oder Wasserstelle)'.
page start
628

Item sets