Koegoekoep

Dr Mossop het ter plaatse navraag gaan doen en se o.a. 1935 VRV 15 5 'A few of the place-names...are even now known to Bastard Hottentots along the river, e.g. Wikar's Kougaas is the well at Zeekoesteek, and Zeekoesteek is still known to some of the Nama speaking natives as IKoaxas ('Abundance of hippopotami'), from Ikaos (hippopotamus)'. Die formans -xa- dui hoeveelheid aan ('baie'), die -s het die funksie van ’n lokatief. Die lid 'Zeekoei' in die bronnaam is vertaal uit die Naman se naam ǃkhao-s, die gedeelte -steek is wel beskrywend van die manier waarop die seekoeie hier gedood is; dit kom nie as sodanig in die ou naam voor nie. Dit alles is volgens dr Mossop en sy adviseur dr Vedder. Ons meen egter dat hulle ten dele ongelyk het. Ons beskou Seekoeisteek in sy geheel as ’n letterlike vertaling, d.w.s. uit ǃKhao-ǃkha-s, Ikhao- = seekoei, ǃkha- = 'stechen' (Kr.-R. 1969 NW 227), -s ook plekdui- dend vir die bron, met frikativering van die kh- tot g- wat gewoon is vir die oor van die Blanke (5 B 4). 'Seekoeisteek' van vandag bewaar die ou naam in sy vertaalde vorm. In die vertaalde vorm is dit ook vandag nog die naam van ’n kop, die Seekoeisteekkop met driehoeksbaken nr 53, net suid van die Oran- jerivier, en effens westelik daarvan die plaas Zeekoe Steek Ken. Q. 5-16, met 'n spelling in Nederlands waaruit sy ouderdom blyk. Almal le in die distrik Kenhardt, ten weste van Kakamas. Hulle herinner kennelik aan die wyse waarop jag op seekoeie gemaak is, naamlik deur die inlanders, 'n Engelse reisiger spel die vertaalde naam 'Zee-coe-stuk' (Skead CJ 1973 Gazetteer 201) .

About this item

Identifier
1814_SKCPN
Title
Koegoekoep
Alternative Title
Koegoekoep
Georeference Sources
K 2820 BA
longitude
20.625
latitude
-28.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Veillet s.j. kaart 'Koego Koep'. Macdonald 1913 Conquest 28 'We passed Grond News [lees: Neusl ...An hour later we reached Koegoe Koep, which contains the best water in the district. The meaning of the word is the ‘Place of the Big Trees’.' Van der Westhuizen JJ 1973 Boer Vraelys 'Koegoekoep, plaas, spruit, motor- bushalte, gelee op pad na Gemsbokpark, 8 km van Grondneus, 80 km van Upington. Beteken ‘Plek van baie borne’ - omdat dit feitlik die enigste plek is waar baie borne is, en ’n rivier wat loop as dit baie reen'. De Klerk C 1973 Boer Vraelys 'Koegoekoep-Oos, plaas. Beteken ‘Doringboomrivier of -loop’, volgens ou Kleurlinge; daar is droerivierlope met baie soetdoring- en enkele kameelbome op plaas'.
Description
afr Dr Mossop het ter plaatse navraag gaan doen en se o.a. 1935 VRV 15 5 'A few of the place-names...are even now known to Bastard Hottentots along the river, e.g. Wikar's Kougaas is the well at Zeekoesteek, and Zeekoesteek is still known to some of the Nama speaking natives as IKoaxas ('Abundance of hippopotami'), from Ikaos (hippopotamus)'. Die formans -xa- dui hoeveelheid aan ('baie'), die -s het die funksie van ’n lokatief. Die lid 'Zeekoei' in die bronnaam is vertaal uit die Naman se naam ǃkhao-s, die gedeelte -steek is wel beskrywend van die manier waarop die seekoeie hier gedood is; dit kom nie as sodanig in die ou naam voor nie. Dit alles is volgens dr Mossop en sy adviseur dr Vedder. Ons meen egter dat hulle ten dele ongelyk het. Ons beskou Seekoeisteek in sy geheel as ’n letterlike vertaling, d.w.s. uit ǃKhao-ǃkha-s, Ikhao- = seekoei, ǃkha- = 'stechen' (Kr.-R. 1969 NW 227), -s ook plekdui- dend vir die bron, met frikativering van die kh- tot g- wat gewoon is vir die oor van die Blanke (5 B 4). 'Seekoeisteek' van vandag bewaar die ou naam in sy vertaalde vorm. In die vertaalde vorm is dit ook vandag nog die naam van ’n kop, die Seekoeisteekkop met driehoeksbaken nr 53, net suid van die Oran- jerivier, en effens westelik daarvan die plaas Zeekoe Steek Ken. Q. 5-16, met 'n spelling in Nederlands waaruit sy ouderdom blyk. Almal le in die distrik Kenhardt, ten weste van Kakamas. Hulle herinner kennelik aan die wyse waarop jag op seekoeie gemaak is, naamlik deur die inlanders, 'n Engelse reisiger spel die vertaalde naam 'Zee-coe-stuk' (Skead CJ 1973 Gazetteer 201) .
page start
732

Item sets