Kouams(Rivier)

Gelee aan die hoofweg van Maltahohe af, en net noord van Helmeringhausen. Die Kriegskarte toon aan dat die uitspraak onvas is. Dr Vedder dink aan Nama ǃkho = vang, gryp, aangryp, en -so- = long (Rust 1960 DNW resp. 20 en 40), bloot oogfilologies, en mnr Maritz vir die eerste lid aan ǃgoa-s = kloof. Meer is nodig.

About this item

Identifier
1905_SKCPN
Title
Kouams(Rivier)
Alternative Title
Kouams(Rivier)
Georeference Sources
K 2817 AA
longitude
17.125
latitude
-28.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Opmeting s.j. blad Alexander Bay 'Kouamsrivier', ligging soos aangegee.
Description
afr Gelee aan die hoofweg van Maltahohe af, en net noord van Helmeringhausen. Die Kriegskarte toon aan dat die uitspraak onvas is. Dr Vedder dink aan Nama ǃkho = vang, gryp, aangryp, en -so- = long (Rust 1960 DNW resp. 20 en 40), bloot oogfilologies, en mnr Maritz vir die eerste lid aan ǃgoa-s = kloof. Meer is nodig.
page start
769

Item sets