ǁGamdaos

n Pan en 'n plaas nr 1067/1955 daarby. Waarskynlik le ten grondslag aan die name die Khoekhoense woord vir 'hartbees', nl. ǀǀkama-, hier met die -s (fern, sing.) ter aanduiding van 'n fontein of pan. In hierdie omgewing was hartbeeste klaarblyklik volop, soos ook afgelei kan word van plaasname hier naby soos 'Hartebeest Leegte' op 3019 AD en die rivier 'Hartbeesleegte' met dieselfde kwadraat, maar veral as gelet word op die nabygelee plase en plekke waarvan die huidige naam 'n vervorming is van Kamas, vgl. KMAS, almal in die distrik Calvinia. 'Hartbees(pan)'.

About this item

Identifier
1488_SKCPN
Title
ǁGamdaos
Alternative Title
Kamdaos, Gamdaus
Georeference Sources
K 2816 BB
longitude
16.875
latitude
-28.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀGamdaos**
ǁGamdaos
Source
afr Sensuskaart 1891 Namakwaland 'Gamdaus', op gegewe graadvierkant. Laidler PW 1927 Man 149 'PǀKham daos, Water Poort. The name seems also to represent urine'.
Description
afr n Pan en 'n plaas nr 1067/1955 daarby. Waarskynlik le ten grondslag aan die name die Khoekhoense woord vir 'hartbees', nl. ǀǀkama-, hier met die -s (fern, sing.) ter aanduiding van 'n fontein of pan. In hierdie omgewing was hartbeeste klaarblyklik volop, soos ook afgelei kan word van plaasname hier naby soos 'Hartebeest Leegte' op 3019 AD en die rivier 'Hartbeesleegte' met dieselfde kwadraat, maar veral as gelet word op die nabygelee plase en plekke waarvan die huidige naam 'n vervorming is van Kamas, vgl. KMAS, almal in die distrik Calvinia. 'Hartbees(pan)'.
page start
620

Item sets